Brock Peters

Brock Peters
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Fisher
Geboorte (1928-07-02)2 Julie 1928
Sterfte 23 Augustus 2005 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1949–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brock Peters (2 Julie 1928 – 23 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente To Kill a Mockingbird (1962), Soylent Green (1973), Star Trek IV: The Voyage Home (1986), en Star Trek VI: The Undiscovered Country (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy